Die nuweling in ons lewe regverdig 'n uitsondering op die reel wat betref die artikels wat ek op my blog plaas. Alhoewel persoonlik, is ons baie bly oor Naomi. Sy was gister 'n hele week oud. Mamma herstel goed na die keiser en ons geniet elke oomblik saam met Naomi.
Een trotse Pa met een baie gelukkige dogtertjie.
ReplyDeleteDankie vir die "wys" van julle Naomi!