FRANCOIS BEKKER
My opinie oor films, politiek, letterkunde, nuus, my briewe in koerante en ander verbale uitbarstings.
Saturday, March 31, 2012
FOTO ESSAY: STUDEERKAMER
Die kunswerk links is 'n Jan Vermeiren. Die triptiek swart-en-wit fotos's is wat ek destyds gekry het as fliekresensent toe foto's nog nie oor die internet beskikbaar was nie.
No comments:
Post a Comment